What does Biblaridion mean?

Biblaridion is the Greek for 'Little Book'

books-feature-BIBLE-STUDY-BOOKS boeke-feature-SPIRITUAL-BOOKS boeke-feature-small-other-eng boeke-feature-CHILDREN-BOOKSboeke-feature-small-akademia-eng

Markus 1-8

Posted in Reviews & Book Launches

Dofweg of Duidelik? is 'n interpretasie van Markus 1-8. Markus was die eerste om die evangelie-genre te skep. Hy bereik sy hoorders op 'n meesterlike wyse.  Hy wil hê dat gelowiges sal sien en verstaan dat Jesus God is.

Lentekonferensie 2014

Posted in Reviews & Book Launches

Die Lentekonferensie word jaarliks tydens die lente deur Excelsus by die Universiteit van Pretoria aangebied.  Hierdie jaar is dit 16-18 September.  Predikante van regoor die land woon hierdie geleentheid by. Soos tevore sal Biblaridion daar wees om die Bybelboekreeks wat uit die NG Wierdapark se Bybelstudiegeleenthede ontstaan het, uit te stal en te koop aan te bied. Die nuutste toevoeging gaan oor Markus 1-8:  Dofweg of Duidelik? - Laai pamflet af